GesigWAS 100ml – NagWas met Rooibos & Lemoen
R260.00
Ons Velsorg NagWas is ‘n lekker aand-bederf vir die vel en bevat 0.a Sitrusolies vir daai Vit C & Vit E ondersteuning wat jou vel nodig het na ‘n lang dag!
Hierdie produk bevat ook Amandelolie en ander a-graad essensiële olies soos Lemoen en sommer baie Rooibos!
26 in stock
Description
- Bêre weg van direkte sonlig!
- Bevat geen skadelike parabene of preserveermiddels nie.
- Staak die gebruik van enige produk indien jy vel irritasie of enige allergiese reaksies toon.
- Ons gesigreeks bevat amandels.
- Moenie enige produk wat sitrusolies bevat gebruik as jy uit gaan in die son nie!
Additional information
| Weight | 0.15 kg |
|---|
