Skip to content

GesigWAS 100ml – DagWas met Rooibos & Roos

R340.00

Ons Velsorg DagWas is ‘n groot bederf vir die vel met sommer baie Rooibos en Roos ekstrak!

Hierdie produk bevat ook Amandelolie en ander A-graad Essensiële olies soos Roos, die gewildste en duursaamste Essensiële olie ter wêreld!

19 in stock

SKU: 26002651 Categories: ,

Description

  • Bêre weg van direkte sonlig!
  • Bevat geen skadelike parabene of preserveermiddels nie.
  • Staak die gebruik van enige produk indien jy vel irritasie of enige allergiese reaksies toon.
  • Ons gesigreeks bevat amandels.

Additional information

Weight 0.15 kg

Teken in op ons nuusbrief!

Bly op hoogte van ons spesiale tariewe, uitverkopings en meer!

Back To Top
Your Cart

Your cart is empty.