Skip to content

GesigWAS 100ml – Sensitiewe velle

R210.00

Ons Velsorg GesigWAS vir Sensitiewe velle is ook ‘n groot bederf en ideaal vir die meer sensitiewe vel.

Hierdie produk bevat Amandelolie en lekker baie Rooibos!

SKU: 26002637 Categories: ,

Description

  • Bêre weg van direkte sonlig!
  • Bevat geen skadelike parabene of preserveermiddels nie.
  • Staak die gebruik van enige produk indien jy vel irritasie of enige allergiese reaksies toon.
  • Ons gesigreeks bevat amandels.

Additional information

Weight 0.15 kg

Teken in op ons nuusbrief!

Bly op hoogte van ons spesiale tariewe, uitverkopings en meer!

Back To Top
Your Cart

Your cart is empty.