GesigRoom 50ml – Kollageen
R380.00
‘n Oggend- en Aandroom wat maklik geabsorbeer word. Voed jou vel met kollageen om selle te vernuwe, gesond te hou en velelastisiteit te
verbeter wat dan ook tekens van veroudering beveg.
Out of stock
Additional information
| Weight | 0.15 kg |
|---|
