Gesig Serum 50ml – Omega
R620.00
Help om die vel se olieproduksie te reguleer, verbeter hidrasie en tekens van veroudering te verminder. Help om growwe, droë vel sagter te maak & het ‘n strelende effek op vel-irritasie.
63 in stock
Additional information
| Weight | 0.15 kg |
|---|
