Pienk Tonic Toner 100ml
R185.00
‘n Heerlike Roos “Tonic” wat jou vel voed en glansend laat. Gebruik hierdie “Toner” voor jou Dag- of NagRoom of Olie. Gooi dit sommer ook in jou handsak vir daardie warm dae!
20 in stock
Additional information
| Weight | 0.15 kg |
|---|
