Skip to content

Seep Sakkie met Bokmelk Seepkoek

R145.00

  • 100% Katoen Seep Sakkie
  • 1 x Bokmelk Seepkoek (±125g)

(Seep Sakkies se kleure mag verskil, dit hang af van die voorraad beskikbaar)

SKU: 20002329 Categories: , ,

Description

Wat is ‘n Seep Sakkie?

Ons Seep Sakkies word gemaak van  100% katoen en is sag op die vel.
Jy gebruik die sakkie, met jou Bokmelk Seepkoek in, om mee te was.  Hy maak lekker skuim en so hou jou seep ook langer.  Na elke gebruik hang jy die sakkie met seep en al op om droog te word.

Additional information

Weight 0.3 kg

Teken in op ons nuusbrief!

Bly op hoogte van ons spesiale tariewe, uitverkopings en meer!

Back To Top
Your Cart

Your cart is empty.