Skip to content

100% Katoen Skroppie

R150.00

Ons splinternuwe 100% katoen, 100g+ Elite Skroppie is heerlik sag op jou vel en maak ook sommer nog meer skuim! ‘n nuwe, GROOT bederf by Klein!

3 in stock

SKU: 26003306 Categories: ,

Description

Ons Elite Reeks is ons Spog-reeks en alhoewel al ons geure ook in die Klassieke Reeks beskikbaar is, is die Elite Reeks se verpakking in ‘n heel ander klas want dit is in GLAS… Steeds met dieselfde liefde maar ook met ‘n KLEIN bietjie ekstra styl en swier…

Additional information

Weight 0.1 kg

Teken in op ons nuusbrief!

Bly op hoogte van ons spesiale tariewe, uitverkopings en meer!

Back To Top
Your Cart

Your cart is empty.