Rooibos Redding Salf vir Doeksak
R95.00
Hierdie is ‘n goeie opsie vir babas wat bietjie van ‘n sensitiewe vel het, maklik uitslaan of wat selfs vroeg reeds sukkel met ekseem. Geskik vir 0 maande+ Die salf is wonderlik vir bytplekke, uitslag en ekseem.
Additional information
| Weight | 0.25 kg |
|---|
