
Doeksalf Boudsalf
R90.00
Hierdie sagte produkte ruik pure baba en jy kan dit gebruik van pasgebore of indien jy eers die Splinternuut-reeks gebruik, kan jy oorskakel na enige van ons ander 0 maande+ produkte sodra jou Splinternuut-produkte klaar is. Geskik vir 0 maande+ Die salf is wonderlik vir bytplekke, uitslag en ekseem.
Additional information
| Weight | 0.25 kg |
|---|