Lyfbotter 180g – Rooibos Redding
R170.00
Klein se Rooibos Redding is voorwaar ‘n MOET hê! Dit voed nie net die droë winter-vel nie, maar hierdie top-verkoper by Klein is geskik vir almal, van Boeta se ekseem tot Oupa se skurwe hakke en alles tussen in.
Rooibos Redding is nie net sag op jou vel nie – dit is ook kragtig genoeg om tot jou redding te kom wanneer jy dit die nodigste het.
• Ideaal vir brandwonde, ekseem, insekbyte en meer
Additional information
| Weight | 0.2 kg |
|---|
