Skip to content

Lyfbotter 180g – Lemoen & Vanielje

R155.00

Klein se lyfbotter is nie jou normale “body grease” nie.  Dit is ‘n lekker dik en ryk room wat jou vel bevogtig en lekker diep intrek.

SKU: 26000855 Category:

Description

Ons 180g potte pas gemaklik in jou handsak, die kinders se doeksak of jou reistas.

Additional information

Weight 0.2 kg

Teken in op ons nuusbrief!

Bly op hoogte van ons spesiale tariewe, uitverkopings en meer!

Back To Top
Your Cart

Your cart is empty.