
Mini Bad Borrel Balle – Pak van 10
R185.00
Die Mini Bad Borrel Balle is slegs beskikbaar in ‘n pak met gemengde geure. Mini Bad balle is 2cm in deursnee.
Hierdie heerlike balle van Klein is anders as jou gewone balle/”bath bombs”.
Nie net laat die kosbare olies jou vel sag nie, maar ons geure sal deur jou hele badkamer trek en die magnesium help ook vir seer spiere!
Additional information
| Weight | 0.35 kg |
|---|---|
| Dimensions | 13 × 6 × 22 cm |