Enkel Bad Borrel Balle – Turkish Delight
R60.00
Hierdie heerlike balle van Klein is anders as jou gewone balle/”bath bombs”.
Nie net laat die kosbare olies jou vel sag nie, maar ons geure sal deur jou hele badkamer trek en die magnesium help ook vir seer spiere!
Large (L) grootte
151 in stock
Description
Elkeen van ons enkel balle word apart verpak met ‘n plastiek-omhulsel (“shrink-wrap”) vir koerierdoeleindes.
Additional information
| Weight | 0.35 kg |
|---|
