
Lyfbotter 180g – Fynbos & Winterblom
R165.00
Klein se lyfbotter is nie jou normale “body grease” nie. Dit is ‘n lekker dik en ryk room wat jou vel bevogtig en lekker diep intrek.
13 in stock
Description
Ons 180g potte pas gemaklik in jou handsak, die kinders se doeksak of jou reistas.
Additional information
| Weight | 0.2 kg |
|---|