
Klein SOJAkerse 370g – Vanille
R310.00
Nie nét laat ons kerse enige vertrek fantasties ruik nie, maar ons top-kwaliteit Sojakerse kan as‘n vel-bederf gebruik word wanneer dit smelt. Ideaal vir hand en voetmasserings of sommer oor jou hele lyf na ‘n warm kerslig-bad. Pragtig verpak in ‘n 370g glashouer
5 in stock
Additional information
| Weight | 0.15 kg |
|---|---|
| Dimensions | 7 × 7 × 8 cm |