Skip to content

Klein SOJAkerse 110g – Seebries

R170.00

Nie nét laat ons kerse enige vertrek fantasties ruik nie, maar ons top-kwaliteit Sojakerse kan as‘n vel-bederf gebruik word wanneer dit smelt. Ideaal vir hand en voetmasserings of sommer oor jou hele lyf na ‘n warm kerslig-bad. Pragtig verpak in ‘n 110g blikkie

8 in stock

SKU: 1592 Categories: , Tag:

Additional information

Weight 0.15 kg

Teken in op ons nuusbrief!

Bly op hoogte van ons spesiale tariewe, uitverkopings en meer!

Back To Top
Your Cart

Your cart is empty.