Essensiële Olie Blend 5ml – Lente
R180.00
Laat jou sintuie dans met ons Lente “blend” – ‘n elegante spel van blomme en sitrus wat lig, vroulikheid en varsheid uitstraal. Hierdie geur is delikaat maar lewendig, ideaal vir diegene wat hou van iets helder met ‘n tikkie romanse.
Essensiële olies: Jasmine, Mandarin & Orange
Additional information
| Weight | 0.15 kg |
|---|


