Essensiële Olie Blend 5ml – Herfs
R180.00
Ontsnap na ‘n wêreld van varsheid en balans met ons Lemmetjie, Sitroengras & Gemmer “blend”. Hierdie geur is ‘n viering van warmte en kalmte, perfek vir daaglikse gebruik in jou kamer of huis.
Essensiële olies: Ginger, Lime & Lemongrass
Additional information
| Weight | 0.15 kg |
|---|---|
| Dimensions | 2 × 2 × 5 cm |


