VELSORG SERUM PAKKET
R1,180.00
Klein se Serum Pakket met ons Age Reverse, B.E.C en baie gewilde Omega Serums werk saam as ‘n kragtige trio wat nie net fyn lyntjies en plooie verminder nie, maar ook jou vel voed en beskerm terwyl dit jou vel se natuurlike balans herstel. Hierdie Pakket bevat: 1 x B.E.C Serum 50ml 1 x Age Reverse Serum 50ml 1 x Omega Serum 50ml 1 x Kopband Pragtig verpak in ’n sakkie. Pakket waarde: R1415
12 in stock
Additional information
| Weight | 0.5 kg |
|---|
