
Sjampoe-Koek – Bokmelk
R85.00
- 125g Koek
- 100% Natuurlik, maklik en heerlik om te gebruik!
- Hou 2 keer so lank soos gewone Sjampoo
- Veilig vir die hele gesin!
Description
Hoe gebruik mens die Koek op jou kop?
Ons Sjampoe-Koek skuim lekker, so dis sommer maklik om te gebruik – vryf eenvoudig die koek lekker in jou hare of met korthare kan jy lekker skuim in jou hande maak en dan op jou hare toedien!
Additional information
| Weight | 0.35 kg |
|---|