Skip to content

LyfroomSproei 300ml – Bokmelk

R140.00

Hierdie produk is ‘n groot gunsteling onder ons kliĆ«nte. Van mammas met woelige kortbene, mense wat nie lief is vir room aansmeer nie en veral ook die sport liefhebbers onder ons. Dit wend sommer baie vinnig aan, is nie te dik op die vel nie en help ook baie wanneer jy gebrand het in die son.

SKU: 20001759 Category:

Additional information

Weight 0.35 kg

Teken in op ons nuusbrief!

Bly op hoogte van ons spesiale tariewe, uitverkopings en meer!

Back To Top
Your Cart

Your cart is empty.