Skip to content

Lyfolie 200ml – Avokado & Komkommer

R495.00

Met ‘n mengsel van Klein se gunsteling olies o.a Avokado, Druiwepit en ons gunsteling geur olies. Klein se LyfOLIE gaan jou vel en skurwe hande ongelooflik voed en glansend gesond laat. Die olie is ook ideaal vir massering, manikuur, pedikuur, hakke en natuurlik ook daardie verwaarloosde “cuticles”.

SKU: 30002623 Category:

Additional information

Weight 0.25 kg
Size

50ml, 200ml

Teken in op ons nuusbrief!

Bly op hoogte van ons spesiale tariewe, uitverkopings en meer!

Back To Top
Your Cart

Your cart is empty.