Skip to content

Looi-‘n-Plooi 30ml

R610.00

Hierdie serum is ‘n wonderlike, ekstra-bederf vir veral wanneer ons velle meer liefde, vog en antioksidante nodig het! Hy bevat ‘n mengsel van ons gunsteling velsorg olies o.a Roos, Roosmalva, Rosehip, Jojoba en Frankincense.

SKU: 1488 Category:

Additional information

Weight 0.05 kg
Size

50ml, 100ml

Teken in op ons nuusbrief!

Bly op hoogte van ons spesiale tariewe, uitverkopings en meer!

Back To Top
Your Cart

Your cart is empty.