Klein Canvas Sakkie – Pak van 20
R900.00
Hierdie waterdigte Canvas sakkie werk sommer baie lekker wanneer jy gaan kamp. Groot genoeg vir jou tandeborsel en tandepasta, selfs jou speserye kan nou droog bly! Grimering, toiletware, onderklere…die oulike sakkies het eindelose gebruike.
Grootte: 21cm x 15cm
Additional information
| Weight | 0.5 kg |
|---|
