Skip to content

HandeROOM-KOEK – Melk & Heuning

R145.00

‘n G R O O T gunsteling by Klein

Hierdie room-koek lyk soos ‘n seepkoek maar jou liggaamstemperatuur smelt die heerlike ryk room net genoeg met elke gebruik en laat jou vel sag, versorgd en sommer baie bederf! Nog ‘n bonus is dat jy net ‘n bietjie op ‘n slag gebruik so jou room-koek hou dus ook langer as ‘n gewone room.

LOER NA HIERDIE OULIKE WENK VAN EEN VAN ONS AGENTE:
“Alhoewel dit ‘n Handeroom-Koek is werk hy net so fantasties vir ‘n mens se voete! Spesiaal vir mense wat sukkel met skurwe voete/hakke of voete wat baie droë, los velletjies maak (vervel). Na jy ‘n lekker warm bad gevat het, skuur jy jou voete met ‘n lekker growwe voetskuurder en dan sit jy en masseer daai roomkoek in jou voete in en gaan slaap net so! Julle sal nie glo watse ongelooflike resultate dit op jou voete los nie!” Irene Haasbroek

Ons HandeROOM-koeke is beskikbaar in 10 geure

5 in stock

SKU: 915 Category:

Description

  • Pragtig verpak in 50g blikkie wat jy oral saam met jou kan vat!

Additional information

Weight 0.35 kg

Teken in op ons nuusbrief!

Bly op hoogte van ons spesiale tariewe, uitverkopings en meer!

Back To Top
Your Cart

Your cart is empty.