
Handeroom 250ml – Fynbos & Winterblom
R145.00
Hierdie 250ml handeroom is in ‘n pomp-bottel en werk perfek vir op jou wasbak, in jou klas of kantoor.
Hy is apart beskikbaar soos hier, of ook in die Hande-bederf-pakket saam met ‘n 250ml Handewas.
48 in stock
Additional information
| Weight | 0.3 kg |
|---|