Skip to content

FÉJNBOS Oils – September + Oktober Olie “Combo”

R215.00

Het jy September se Olie van die Maand gemis? Geen probleem nie! 🌸

Met hierdie spesiale kombinasie ontvang jy twee 5 ml essensiële olies uit ons Olie van die Maand-reeks:

September – Grapefruit (5 ml)

Oktober – Lime (5 ml)

Wat maak ons Olie van die Maand spesiaal?

Elke maand stel ons ’n nuwe olie bekend, kompleet met sy eie inligtingskaart waarop jy meer oor die olie, sy eienskappe en moontlike gebruike kan leer.

Versamel elke maand se olie en bou só jou eie essensiële olieversameling op!

Hierdie combo sluit in:

  • 1 × Grapefruit essensiële olie (5 ml)
  • 1 × Lime essensiële olie (5 ml)
  • Die bypassende olie-inligtingskaarte

Combo-prys: R215

Begin vandag jou olieversameling en ontdek elke maand ’n nuwe geur! 🌿

SKU: 30006034 Categories: ,

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 10 × 10 × 10 cm

Teken in op ons nuusbrief!

Bly op hoogte van ons spesiale tariewe, uitverkopings en meer!

Back To Top
Your Cart

Your cart is empty.