
Essensiële Olie-Roller 10ml – Fokus Fanie
R100.00
Ons maak dit maklik vir elke Mamma EN Pappa met ons vooraf gemengde en BAIE gewilde Olie-rollers vir kinders…Dit is hoe ons rol…
Ons Olie-rollers is geskik vir 1+ jaar – 12 jaar
Fokus Fanie: Met Druiwepit-olie, Vetiver, Peppermint, Lemon & Frankincense Essensiële Olies
Additional information
| Weight | 0.15 kg |
|---|---|
| Dimensions | 2 × 2 × 8 cm |