Sale
Elite Lyfroom 500ml – Lelie & Lenteblom
Original price was: R260.00.R234.00Current price is: R234.00.
Klein se Lyfroom is spesiaal ontwikkel om jou vel diep te voed en te versorg. Die ryk, romerige tekstuur trek vinnig in en laat jou vel sag, glad en vars ruik. Perfek vir daaglikse gebruik ná bad of stort, of sommer net wanneer jou vel ekstra liefde nodig het.
1 in stock
Additional information
| Weight | 0.6 kg |
|---|
