Skip to content

Eksamen Pakket

R450.00

Eksamen = stres? Nie met hierdie bederfie nie!
Ons Eksamenn pakket is kleurvol, handig, vol motivering en perfek vir daardie “ek-kan-nie-meer-nie” dae.

Hierdie pakket bestaan uit: Eksamen Rollertjie (met Essensiële Olies vir fokus en spanning), Druk Potlood, “Sticky Tabs”, 6 “Highlighters”, Notaboekie, Motivering kaartjies, Plakkers, Uitveër, Lipsalf, Pen, 3 Studie Skedule Blaaie (A5)

Out of stock

SKU: 30004603 Category:

Additional information

Weight 0.8 kg

Teken in op ons nuusbrief!

Bly op hoogte van ons spesiale tariewe, uitverkopings en meer!

Back To Top
Your Cart

Your cart is empty.