Badsout 80g – Melk & Heuning
R35.00
Klein se badsout is ‘n heerlike bederf na ‘n lang dag of strawwe oefensessie en die fantastiese geure sal jou nie net laat ontspan nie maar sommer deur jou hele kamer trek. Propvol met net die beste in Magnesium, See- en Mineraalsoute.
Additional information
| Weight | 0.1 kg |
|---|
