Badsout 280g – Melk & Heuning
R95.00
Klein se badsout is ‘n heerlik bederf na ‘n lang dag of strawwe oefensessie en die fantastiese geure sal jou nie net laat ontspan nie maar sommer deur jou hele kamer trek. Propvol met net die beste in Magnesium, See- en Mineraalsoute.
Additional information
| Weight | 0.3 kg |
|---|
