Badskuim 500ml – Liefde & Laventel
R215.00
Na ‘n lang dag is ‘n warm bad gevul met die heerlike geure van Roos, Rooibos, Kaneel of een van ons ander gunstelinge, net die regte medisyne om jou te laat ontspan. Terwyl die Druiwepit, Klapper- en Avokado-olies jou vel sag en vertroetel laat, sal die natuurlike reuk in die stoom jou sommer vinnig laat vergeet van die dag wat was!
1 in stock
Additional information
| Weight | 0.55 kg |
|---|
