Skip to content

Badskuim 500ml – Fynbos & Winterblom

R225.00

Na ‘n lang dag is ‘n warm bad gevul met die heerlike geure van Roos, Rooibos, Kaneel of een van ons ander gunstelinge, net die regte medisyne om jou te laat ontspan.  Terwyl die Druiwepit, Klapper- en Avokado-olies jou vel sag en vertroetel laat, sal die natuurlike reuk in die stoom jou sommer vinnig laat vergeet van die dag wat was!

5 in stock

SKU: 1009 Category: Tag:

Additional information

Weight 0.55 kg

Teken in op ons nuusbrief!

Bly op hoogte van ons spesiale tariewe, uitverkopings en meer!

Back To Top
Your Cart

Your cart is empty.