7 Pak Bad Borrel Balle – Lietsjie, Roos & Rooibos
R185.00
Hierdie groot bederf is een van Klein se top-verkopers omdat dit nie net heerlik ruik nie, maar ook omdat dit spiere laat ontspan en jou vel voed met net die beste van olies!
Additional information
| Weight | 0.8 kg |
|---|---|
| Dimensions | 12 × 4 × 22 cm |

