200ml Baba OLYFWAS & SJAMPOE (2-IN-1) – Rooibos
R155.00
Hierdie is ‘n goeie opsie vir babas wat bietjie van ‘n ‘sensitiewe’ vel het, maklik uitslaan of wat selfs vroeg reeds sukkel met ekseem. Geskik vir 0 maande+
Additional information
| Weight | 0.25 kg |
|---|
