10ml Neroli Parfuum Roller
R150.00
10ml Roller met Sakkie
Ons Neroli Parfuum roller bevat Neroli & Mandarin Essensiële Olie, dit is ‘n geur wat lewenslus en vreugde uitstraal. Hierdie unieke kombinasie van Neroli – die delikate blom van die Lemoenboom – en die soet, sitrusagtige geur van Mandarin, skep ‘n parfuum wat beide verfrissend en vertroostend is.
Die Essensiële Olies is gemeng met ‘n draerolie om ‘n sagte, maar langdurige geur te skep.
Belangrikste kenmerke:
• Verfrissende kombinasie van blom en sitrus
• 100% Suiwer Essensiële olies
• Help om jou bui te verbeter en spanning te verlig
• Ideaal vir daaglikse gebruik
5 in stock
Additional information
| Weight | 0.15 kg |
|---|


