
100ml Baba OLYFWAS & SJAMPOE (2-IN-1) – BABALYFIE
R105.00
Hierdie sagte produkte ruik pure baba en jy kan dit gebruik van pasgebore of indien jy eers die Splinternuut-reeks gebruik, kan jy oorskakel na enige van ons ander 0 maande+ produkte sodra jou Splinternuut-produkte klaar is.
Additional information
| Weight | 0.15 kg |
|---|