Lyfroom 300ml – Rooibos Redding
R175.00
‘n Ryk, natuurlike lyfroom wat jou vel diep voed en versorg. Met antioksidantryke Rooibos-ekstrak en botaniese olies help dit om droë, geïrriteerde vel te herstel en teen vogverlies te beskerm. Laat jou vel sag, soepel en gesond.
Kalmeer. Herstel. Voed
Additional information
| Weight | 0.35 kg |
|---|
