Lyfwas 100ml – Rooibos Redding
R95.00
Ons Rooibos Redding Lyfwas is gemaak van A+ Rooibos en sag op jou vel. Voorwaar ‘n groot bederf sonder enige skadelike bestanddele wat nadele inhou vir jou en jou gesin se gesondheid.
Nét die beste is goed genoeg, NATUURLIK!
Additional information
| Weight | 0.15 kg |
|---|
