Skip to content

Badskuim 100ml – Lelie & Lenteblom

R80.00

Na ‘n lang dag is ‘n warm bad gevul met die heerlike geure van Roos, Rooibos en Kaneel net die regte medisyne om jou te laat ontspan.  Terwyl die Druiwepit, Klapper- en Avokado-olies jou vel sag en vertroetel laat, sal die natuurlike reuk in die stoom jou sommer vinnig laat vergeet van die dag wat was!

SKU: 867 Category: Tag:

Additional information

Weight 0.15 kg

Teken in op ons nuusbrief!

Bly op hoogte van ons spesiale tariewe, uitverkopings en meer!

Back To Top
Your Cart

Your cart is empty.