Skip to content

Badmelk 300ml – Fynbos & Winterblom

R195.00

Maak badtyd sommer ‘n heerlike bederf-tyd met ons baie lekker Badmelk! Hierdie produk voed jou vel, bring die glans terug en is ook baie goed vir ons dames wat sukkel met infeksie en selfs ekseem of droë winter-velle. Gooi ‘n klein bietjie van hierdie in jou bad en sien hoe die water sommer vinnig verander in ‘n heerlike melk-bederf.

3 in stock

SKU: 1005 Category:

Additional information

Weight 0.35 kg

Teken in op ons nuusbrief!

Bly op hoogte van ons spesiale tariewe, uitverkopings en meer!

Back To Top
Your Cart

Your cart is empty.